Vaskulêre endoteel groeifaktor (VEGF)Muise is dalk die antwoord vir bleskop mans, Beeld, 9 Maart 2001 is 'n groeifaktor wat vaskulogenese en angiogenese inisieer. Daar is tans navorsing aan die gang omdat gewasse in kanker 'n gesonde bloedtoevoer nodig het. Daarom fokus navorsers om VEGF af te sluit om gewasse van suurstof te ontneem.Ferrara, N. VEGF and the quest for tumour angiogenesis factors. Nature Reviews Cancer – besoek op 11 Februarie 2016]

Verwysings

Kategorie:Hartbloedvatstelsel