Carles Puigdemont i Casamajó (Katalaans: [karɫəs pudʒðəˈmon i kazəmə'ʒo]; * 29 Desember 1962 in Amer, Girona, Katalonië, Spanje) is 'n Spaanse politikus wat op 16 Januarie 2016 as die 130ste president van Katalonië ingehuldig is.
Kategorie:Katalonië Kategorie:Spaanse politici Kategorie:Presidente Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Gewilde saadjies