Maharaja Ranjit Singh (Pandjabi: ਮਹਾਰਾਜਾ ਰਣਜੀਤ ਸਿੰਘ, 13 November 1780 – 27 Junie 1839) was die stigter van die Sikh-ryk, wat in die vroeë 19de eeu in die Indiese subkontinent ontstaan het. Die ryk wat hoofsaaklik in die Punjab-gebied gebaseer was, het van 1799 tot 1849 bestaan. Lahore was die ryk se hoofstad.

Ná Ranjit Singh se dood het sy ryk 'n deel van Brits-Indië geword.

Eksterne skakels

Kategorie:Indiese monarge Kategorie:Geboortes in 1780 Kategorie:Sterftes in 1839