Europa-eiland is 'n laagliggende eiland in die Mosambiekkanaal van Suider-Afrika.

Die eiland se afmetings is: oppervlakte: 28 km² diameter: 6 km maksimum hoogte bo seevlak: 7 m kuslyn: 22,2 km

Die eiland behoort aan Frankryk maar Madagaskar betwis die eienaarskap. Daar is baie voëls wat hier broei.

Kategorie:Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Kategorie:Eilande van Afrika Kategorie:Omstrede eilande