Duitse GemeenskapDeutschsprachige Gemeinschaft Communauté germanophone Duitstalige Gemeenschap border|240px Algemene inligting Land: 20px België Amptelike tale: Duits Hoofstad: Eupen Oppervlakte: 853,64 km² Ostbelgien ISO 3166-2: Amptelike webwerf: Ostbelgien Bevolking Bevolking (totaal): 79 383 (1 Januarie 2023) Statbel Bevolkingsdigtheid: 93/km² Instellings Gestig op: 30 Januarie 1984 Regeringsvorm: Parlementêre demokrasie Eerste Minister: Oliver Paasch (ProDG) Vakansie: 15 November Liggingcenter|200pxVlaamse GewesWaalse Gewes Brusselse Hoofstedelike GewesVlaamse Gemeenskap Franse Gemeenskap Duitse Gemeenskap

Die Duitse Gemeenskap (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft, Frans: Communauté germanophone, Nederlands: Duitstalige Gemeenschap) is die kleinste van die drie gemeenskappe in die federale staatsstruktuur van België. Daar word soms ook na verwys as die Duitse Gemeenskap van België (Duits: Deutschsprachige Gemeinschaft Belgiens), veral in kontakte met die buiteland. Beide die raad en die regering van die Duitse Gemeenskap is gesetel in die klein hoofstad, Eupen.

Verwysings

Eksterne skakels Deutschsprachige Gemeinschaft Amptelike webtuiste van die Duitsee Gemeenskap van België

thumb|links|Kaart van die Duitse Gemeenskap van België

Kategorie:Duits Kategorie:Luik (provinsie) Kategorie:Wallonië Kategorie:Gemeenskappe van België