'n Kalorimetrie (van Latyn calor: warmte, hitteDis dus nie van kalorie afgelei nie. Die instrument is 'n kaloriméter, nie 'n kaloríémeter nie.) is 'n meetmetode wat gebaseer is op die meting van warmte.

Daar is talle van vorme van kalorimetrie:

Bomkalorimetrie Yskalorimetrie Isoterme Titrasie-Kalorimetrie Differensiële Skandeer-Kalorimetrie Reaksie-Kalorimetrie Adiabatiese Reaksie-Kalorimetrie

Verwysings

Kategorie:Analitiese chemie Kategorie:Fisiese chemie