Albasinidam is 'n dam net buite Louis Trichardt (Makhado) in die Levuburivier (Luvuvhurívier) in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is in 1952 voltooi en na João Albasini (1813-1888) vernoem.João Albasini by krugerpark.co.za
Die damwal is 34 meter hoog, wat 'n volume van 28 200 kubieke meter water opdam. Die dam strek ook 'n oppervlakte van 3,5 vierkante kilometer.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
duimnael|links|140px|João Albasini
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Damme in Limpopo