Die Rompvis (Ranzania laevis) is 'n sonvis wat in tropiese en subtropiese waters van al die oseane voorkom. In Engels staan dit as die Trunkfish bekend. Die vis word tot 100 cm lank.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne http://www.itis.gov/servlet/SingleRpt/SingleRpt?search_topic=TSN&search_value=173417 http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=1750&genusname=Ranzania&speciesname=laevis&AT=Ranzania+laevis&lang=English
Kategorie:Beenvisse