Donkergrys is 'n kleur, 'n diepdonker skakering van grys.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word donkergrys as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#404040RGB-kleurmodel(64, 64, 64)CMYK(0, 0, 0, 75)HSV(0°, 0%, 25%)

Sien ook Lys van kleure Grys

Kategorie:Kleure