Villeneuve-d'Ascq is 'n stad van die département Nord, die région Nord-Pas-de-Calais (Frankryk) en Frans-Vlaandere, naby die Belgiese grens, met sowat 64 000 inwoners. Villeneuve-d'Ascq vorm deel van die metropolitaanse gebied Lille Métropole.

Villeneuve-d'Ascq was een van die gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1991 en die Rugbywêreldbeker 2023.

Kategorie:Munisipaliteite in Hauts-de-France Kategorie:Nedersettings in Hauts-de-France