Gurdas Maan (Pandjabi: ਗੁਰਦਾਸ ਮਾਨ) is 'n Pandjabi sanger, liedjieskrywer en akteur. Hy is bekend as een van die mees noemenswaardige sangers van die Pandjabi-taal. Hy is in die Indiese dorpie van Giddarbaha in die deelstaat van Pandjab gebore. In 1980 was sy liedjie "dil da maamla hai" 'n groot nasionale sukses. Hy het verskeie rolle in beroemde Pandjabi-talig rolprente soos "Shaheed-e-Mohabbat Boota Singh" gespeel.
Kategorie:Indiese musici Kategorie:Indiese akteurs Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense