Pelates is 'n genus van straalvinnige visse in die familie van doringvisse (Terapontidae).

duimnael|links|Skets van 'n trompetter.

Spesies Die genus omvat drie spesies: Pelates octolineatus (Jenyns, 1840) Trompetter (Pelates quadrilineatus) (Bloch, 1790) Pelates qinglanensis (Sun, 1991)

Verwysings

Kategorie:Baarsagtiges