duimnael|links|Chaim Weizmann Motal (Belarussies: Моталь, Russies: Мотоль, Pools: Motol, Jiddisj: מאָטעלע‎) is 'n dorp in die Iwanawa-distrik van die Brest-oblast, ongeveer 30 kilometer wes van die stad Pinsk langs die Yaselda-rivier in Belarus.

Israel se eerste president, Chaim Weizmann, is hier gebore.

Kategorie:Nedersettings in Belarus