Die Hyundai Kappa-enjin is 'n reeks van drie- en viersilinder petrolenjins gebou deur die Hyundai Kia Motorgroep vir hul motoraanwendings. Die Kappa-reeksenjins sluit die kleinste motorenjins in wat deur Hyundai vervaardig word.
Variante Kappa 1.2 L I4 1.25 L I4
Kappa II Die hoofverbetering is die toevoeging van VVT (Variable Valve timing) tot die enjin. 1.0 L I3 1.25 L I4 met VTVT
Aanwendings Kia Picanto Hyundai i10
Kappa