Die reuse pootlose skink (Acontias plumbeus) is 'n akkedis wat voorkom in die Laeveld, Limpopo, Mpumalanga, noord KwaZulu-Natal en die kus en binneland van Transkei. Die reptiel leef in woude en boomvelde met baie blaarafval en los grond. Hulle word 30 tot 50 cm lank.

duimnael|links|'n Reuse pootlose skink duimnael|links|Verspreiding

Bron Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Akkedisse