Die Italiese tale is 'n tak van die Indo-Europese tale, wat in die eeue voor Christus in Italië gepraat is.

duimnael|links|Tale van Sentraal-Italië aan die begin van Romeinse uitbreiding Oskies-Umbries Oskies Umbries Faliskies-Latyn Faliskies Latyn

Deur die verowering van die gebied deur die SPQR het net die Latynse taal, wat in die gebied van Latium gepraat word, oorleef. Uit die Latynse volkstaal het die Romaanse tale geleidelik ontstaan.

Eksterne skakels

Kategorie:Taalfamilies Kategorie:Uitgestorwe tale van Europa