Indaiatuba 280px Kaart Wapen 160px|center 75px|center Vlag 90px|border|center Land  Deelstaat 20px São Paulo  Koördinate  Stigting 9 Desember 1830 Oppervlakte:    - Totaal 311.36 vk km  Hoogte bo seevlak 624 m Bevolking:    - Totaal (Julie 2011) 226 602 Estimativa Populacional 2014 (Bevolkingskatting 2014) URL besoek op 5 Desember 2014  - Bevolkingsdigtheid 727,35/vk km Tydsone UTC -3  - Somertyd UTC -2 Burgemeester Nilson Alcides Gaspar Amptelike Webwerf Indaiatuba.sp.gov.br regs|280px Indaiatuba is 'n munisipaliteit in die staat van São Paulo in Brasilië. Die bevolking is op 226 602 geskat in 2014 en sy gebied is 311.36 km2 groot. Die hoogte bo seevlak is 624 m.

Die stad se naam is afgelei uit die Tupitaal. Dit is 'n belangrike stad en een van die belangrikste industriële gebiede in Brasilië. Gegrond op die jongste IFDM sosiale indeks data, is Indaiatuba as nommer een gelys op die "Top 100 beste stede om in te woon in Brasilië".

Die Toyota Corolla (E140) word hier vervaardig.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Brasilië