Die Hockenheimring is 'n motorrenbaan, geleë in the Rhynvallei naby die dorp Hockenheim in Baden-Württemberg, Duitsland. Behalwe vir ander motorrenbyeenkomste, is dit elke tweede jaar die gasheer van die Duitse Grand Prix, so ook in 1970, 1977–1984, 1986–2006, 2008, 2010, 2012, 2014 en 2016. Die baan het 'n baie plat helling en beskik oor 'n FIA Graad 1-lisensie.
senter|600px duimnael|senter|800px|Toeskouers se blik op die suidkurwe tydens 'n versnelrendag in 2004.
duimnael|senter|800px|Die verlate ooskurwe is aan die natuur oorgelaat (Februarie 2008).
Verwysings
Kategorie:Duitse Grand Prix Kategorie:Geboue en strukture in Baden-Württemberg Kategorie:Renbane in Duitsland