Die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA, Afrikaans: "Internasionale Automobielfederasie") is 'n vereniging wat op 20 Junie 1904 gestig is as die Association Internationale des Automobile Clubs Reconnus (AIACR) om die belange van motororganisasies en motorgebruikers te verteenwoordig.
Vir die gewone publiek is FIA die beheerliggaam van vele motorrenbyeenkomste dwarsoor die wêreld, die bekendste hiervan is die Formule Eenreeks.
duimnael|links|280px|FIA se hoofkantoor in Parys duimnael|centre|280px|'n Vragmotor met die FIA se kenteken daarop (2013)
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Formule Een Kategorie:Internasionale sportbeheerliggaam