400px|duimnael|Uitslag:

Die Britse algemene verkiesing van 2010 was 'n algemene verkiesing wat op 6 Mei 2010 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Konserwatiewe Party (bekend as die Tories) het, met 306 setels, die meeste setels in die laerhuis van die Britse parlement behaal.BBC.co.uk – Election 2010 – besoek op 18 Junie 2015

Verwysings

Kategorie:Verkiesings in die Verenigde Koninkryk