Die Provinsie Ravenna (Italiaans: Provincia di Ravenna) is 'n provinsie in die Emilia-Romagna-streek van Italië. Die hoofstad is die stad Ravenna.
Dit het 'n oppervlakte van 1858 vierkante kilometer (717 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 400 000. Daar is 15 comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Ravenna.
Teen 2014 was die bevolking soos volg: ComuneBevolkingRavenna159 692Faenza58 204Lugo32 770Cervia28 262Bagnacavallo16 737Alfonsine11 739Russi11 446Massa Lombarda10 156Conselice9 920Castel Bolognese9 025Fusignano8 408Brisighella7 672Cotignola7 414Riolo Terme5 777Casola Valsenio2 764
Eksterne skakels Provinsie Ravenna se webwerf
Kategorie:Provinsies van Italië