Die reusebloedsuiervlermuis, of Desmodus draculae, is ’n uitgestorwe spesie vlermuise wat tydens die pleistoseen en moontlik die vroeë holoseen in Suid-Amerika voorgekom het. Dit was 30% groter as die gewone vlermuis.

Fossiele en subfossiele is ontdek in Ecuador, Brasilië en Bolivië.

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Uitgestorwe soogdiere