Westergeest (Wes-Fries: Westergeast) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidoos van Dokkum en suid van Ee op die grens tussen die Kleistreek en die Friese Woude. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân.

Beeldbepalende geboue

Eksterne skakels

Kategorie:Noardeast-Fryslân Kategorie:Nedersettings in Friesland