Vir die persoon, sien Adam Opel
Die Opel Adam is 'n stadsmotortjie ontwerp en vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Opel, en is vernoem na die maatskappy se stigter, Adam Opel. Dit word ook onder die Vauxhall-merk in Groot-Brittanje verkoop. Die motor is in Frankryk vrygestel by die 2012 Parys Motorskou, met sy eerste verkope teen vroeg-2013.
Adam