duimnael|links|upright|Kaart van Öland

Öland is 'n eiland in die Oossee. Teen 1 342 km² is dit die tweede grootste eiland wat aan Swede behoort, na Gotland. Dit is deel van die Kalmar Län.

Dit is die eiland van die: Oelandia, of Öland — 'n historiese Provinsie van Swede Ölands Län, — 'n voormalige administratiewe en polititiese subafdeeling (län) van Swede Borgholm Munisipaliteit, of Borgholms kommun — 'n huidige Munisipaliteit van Swede Mörbylånga Munisipaliteit, of Mörbylånga kommun — 'n huidige Munisipaliteit van Sweden

Simbole

Kategorie:Eilande in die Oossee Kategorie:Eilande van Swede