Die Waray-Waray Wikipedia is die Wikipedia vir die Waray-Waraytaal wat deur ongeveer 2,6 miljoen mense in die Filippyne gepraat word. Die Wikipedia is op 25 September 2005 begin. Dit is tans die sewende grootste Wikipedia met ongeveer artikels. Die meeste van die artikels word deur 'n bot geskryf.

Kategorie:Filippyne Kategorie:Wikipedias volgens taal