Die 2015 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2015 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 77ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Goue Leeus met 19–16 in die 2014 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd in 2015 is op 24 Oktober in Johannesburg beslis met die Goue Leeus wat wéér teen die Westelike Provinsie gespeel het, maar die bordjies verhang het met ’n oorwinning van 32–24. Die Goue Leeus behaal hiermee hulle 11de Curriebekertitel.
Spanne 2015 Curriebeker Premierafdeling spanne Span Stadion Blou Bulle Loftus Versfeld OP Kings Nelson Mandelabaai-stadion Goue Leeus Emirates Airlines Park Westelike Provinsie DHL Nuweland Vrystaat Cheetahs Vrystaatstadion Natalse Haaie Growthpoint Kings Park Pumas Mbombelastadion Griekwas Griekwapark
Tabel
Tabelnotas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Wedstryddatums Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak
DatumDatumWeek 17-8 AugustusWeek 718-19 SeptemberWeek 214–15 AugustusWeek 825-26 SeptemberWeek 321-22 AugustusWeek 92-3 OktoberWeek 428-29 AugustusWeek 109-10 OktoberWeek 54-5 SeptemberHalfeindronde17 OktoberWeek 611-12 SeptemberEindstryd25 Oktober
Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindstryd
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 12 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëGespeelSpan 1 Jamba Ulengo 11 11 Blou Bulle 2 Kwagga Smith 9 12 Goue Leeus 3 Courtnal Skosan 7 10 Goue Leeus Marnus Schoeman 7 10 Pumas 5 Ruhan Nel 6 9 Griekwas Dillyn Leyds 6 11 Westelike Provinsie 7 Carel Greeff 5 10 Griekwas Francois Hougaard 5 10 Blou Bulle Deon Stegmann 5 7 Blou Bulle Rayno Benjamin 5 11 Vrystaat Cheetahs Seabelo Senatla 5 11 Westelike Provinsie Sergeal Petersen 5 8 Vrystaat Cheetahs
Voorste puntemakers
Voorste 10 puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteGespeelSpan 1Marnitz Boshoff 11 Goue Leeus 2Tian Schoeman135 (1 Drie, 21 Doel, 26 Straf) 11 Blou Bulle 3Joe Pietersen126 (2 Drieë, 22 Doel, 24 Straf) 10 Natalse Haaie 4Robert du Preez100 (4 Drieë, 19 Doel, 14 Straf) 8 5Scott van Breda89 (13 Doel, 21 Straf) 9 Oostelike Provinsie 6Fred Zeilinga61 (1 Drie, 16 Doel, 8 Straf) 8 Vrystaat Cheetahs 7Clinton Swart60 (1 Drie, 11 Doel, 11 Straf) 9 Griekwas 8JC Roos59 (7 Doel, 15 Straf) 5 Pumas 9Jamba Ulengo55 (11 Drieë) 11 Blou Bulle 1053 (10 Doel, 11 Straf) 7
Verwysings
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2015