Die Ford Mondeo is 'n mediumgrootte gesinsmotor wat sedert 1992 deur die Ford Motormaatskappy vervaardig word. Die naam is afkomstig van die Latynse "mundus", wat "wêreld" beteken. Die Mondeo is ontwerp om 'n "wêreldmotor" te wees. Die Amerikaanse modelle is as die Ford Contour en Mercury Mystique bemark tot 2000, en as die Ford Fusion van 2013 af.
Verwysings
Mondeo