+ Chihuahua 130px|border 50px Vlag van Chihuahua Wapen van Chihuahua 200px Sien ander Meksikaanse deelstate Amptelike naam:Estado Libre y Soberano de Chihuahua("Vrye en onafhanklike staat van Chihuahua") Volkslied:Himno del Estado de Chihuahua Land Hoofstad Chihuahua Grootste stad Ciudad Juárez Munisipaliteite 67 Oppervlakte 247 460 km² (1ste) Hoogste punt Cerro Mohinora (3 300 m ) Bevolking (2012)  - Totaal   - Digtheid 3 470 783 (11de)14 inw./km² (29ste) Demoniem Chihuahuense Goewerneur César Duarte Jáquez (PRI) Senators Patricio Martínez (PRI)Lilia Merodio Reza (PRI)Javier Corral (PAN) Stigting 6 Julie 1824 (18de) MOI (2010) 0,744 – (18de) BBP (KKP (2009)  - Totaal  - Per capita 20 287 214 218,80 VSA-$20 287 VSA-$ Tydsone  - Somertyd MST (UTC−7)MDT (UTC−6) Poskode 31, 33 ISO 3166-2 MX-CHH Amptelike webwerf chihuahua.gob.mx

Chihuahua is een van die 31 deelstate en die grootste deelstaat wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Die hoofstad is die gelyknamige stad Chihuahua. Die deelstaat word in die noorde begrens deur Nieu-Meksiko, in die noordooste deur Texas, in die ooste deur Coahuila, die suide deur Durango, die suidweste deur Sinaloa en die weste deur Sonora. Die deelstaat het 'n droë klimaat en het nie baie vrugbare grond nie. Die Conchosrivier, 'n sytak van die Rio Grande, is die grootste rivier in die deelstaat.

Verwysings

Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 6, Bladsy 225.

Kategorie:Deelstate van Meksiko