Columbus 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Nieu-Meksiko County Luna Koördinate Stigting 1891 Oppervlakte: - Totaal 7,2 vk km Hoogte bo seevlak 1 240 m Bevolking: - Totaal (2000) 1 765 - Bevolkingsdigtheid 245,3/vk km Tydsone MST (UTC -7) Somertyd MDT (UTC -6) Burgemeester Philip H. Skinner Amptelike Webwerf columbusnewmexico.com
Columbus is 'n dorpie in die deelstaat Nieu-Meksiko langs die grens met Meksiko Palomas, Chihuahua. Die dorp is in 1891 gestig en het bekend geword toe die Meksikaanse generaal Pancho Villa 1500 Meksikane in 'n aanval lei oor die VSA-grens op 9 Maart 1916 wat aanleiding gegee het tot 'n strafekspedisie deur die Amerikaanse Weermag.
Kategorie:Nedersettings in Nieu-Meksiko