duimnael|links|Satellietbeeld van die Ohiorivier (vanaf links) se monding in die Mississippirivier (vanaf bo) in Cairo, Illinois Die Ohiorivier (Engels: Ohio River) is 'n groot suidwes-vloeiende rivier in die Verenigde State. Die Ohiorivier het 'n lengte van 1 579 km en is die langste linkse sytak van die Mississippirivier.
Die Ohiorivier ontstaan deur die saamvloei van die Allegheny en Monongahela-riviere in Pittsburgh, Pennsilvanië, en vloei in suidwestelike rigting. Aansluitend vorm die rivier die grense tussen die Amerikaanse deelstate Wes-Virginië en Ohio, Ohio en Kentucky, Indiana en Kentucky, asook Illinois en Kentucky. Dit vloei deur die stede Pittsburgh, Cincinnati, Louisville en Evansville. In Cairo, Illinois, uitmond die grotere Ohiorivier in die Mississippirivier, tot hier Upper Mississippi genoem.
Eksterne skakels
Kategorie:Illinois Kategorie:Indiana Kategorie:Kentucky Kategorie:Ohio Kategorie:Pennsilvanië Kategorie:Riviere in die Verenigde State van Amerika Kategorie:Wes-Virginië