regs|duimnael|Die enigste onbetwiste portret van Brontë, uit 'n groepportret deur haar broer Branwell Emily Jane Brontë (30 Julie 1818 – 19 Desember 1848) was 'n Engelse skryfster en outeur van die roman Wuthering Heights. Sy was deel van die Brontë-familie en het ook die skuilnaam Ellis Bell gebruik.
Werke
Elektroniese uitgawes
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 603.
Kategorie:Engelse skrywers Kategorie:Geboortes in 1818 Kategorie:Sterftes in 1848