Radiopark is 'n wolkekrabber in Auckland Park, Johannesburg, Suid-Afrika. Die gebou is 151 meter en drie-en-dertig verdiepings hoog en huisves die hoofkantoor en verskeie ateljees van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie.

Eksterne skakels Radiopark op Wikimapia

Kategorie:Geboue en strukture in Johannesburg Kategorie:Wolkekrabbers in Suid-Afrika