Die Land Rover Freelander is 'n kompakte sportnutsvoertuig (SNV) wat deur die Britse vervaardiger Land Rover gebou word, in beide twee- en vierwieldryf-weergawes. Die huidige geslag word verkoop as die LR2 in Noord-Amerika en as die Freelander 2 in Europa. Dit maak gebruik van 'n eenheidbakstruktuur, in gemeen met byna al die ander oorkruis SNVs in sy klas, maar in teenstelling met die tradisionele SNV gebou met die bak-op-raam ontwerpe. Die Freelander sal vervang word deur die Discovery Sport, geskeduleer vir eerste verkope in 2015.Land Rover Discovery Sport to replace Freelander, Autocar

Verwysings

Freelander