Die naam Keynes is 'n verengelsing van die Normandiese pleknaam Cahagnes, soms as Kahaignes in die Middeleeue gespel. Die betekenis is onduidelik.
Keynes kan na die volgende verwys:
Milton Keynes, 'n dorp in Buckinghamshire, Engeland John Maynard Keynes (1883–1946), 'n Britse ekonoom