Den Haag ’s-Gravenhage 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Nederland Provinsie 20px Zuid-Holland Koördinate Stigting 1230 Oppervlak: - Totaal 98,13 vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2022) 553 093 - Bevolkingsdigtheid 6 708/vk km - Metropolitaanse gebied 1 406 000 Tydsone UTC+1 (CET) Burgemeester Jan van Zanen (VVD) Amptelike Webwerf www.denhaag.nl
Den Haag (amptelik: ’s-Gravenhage) is die administratiewe hoofstad (regeringsetel) van Nederland, setel van die Eerste Kamer en Tweede Kamer van die Nederlandse parlement, woonplek van die koning en hoofstad van die provinsie Zuid-Holland, met ’n oppervlakte van 98 km² en ’n bevolking van ongeveer 563 000 inwoners (2023) en van 1 406 000 in die metropolitaanse gebied. Den Haag is egter nie die staatkundige hoofstad van Nederland nie, want die land se grondwet bepaal dat dit Amsterdam is.
Die stad het ook ’n voetbalklub, ADO Den Haag.
Besienswaardighede Die Mauritshuis kunsmuseum, wat bekende skilderye huisves (Peter Paul Rubens, David Teniers de Jonge, Salomon van Ruysdael, Rembrandt van Rijn, Ferdinand Bol en Jacob Jordaens). Monument vir die Hertog von Saksen-Weimar aan die Lange Voorhout
Geboortes Mark Rutte (1967), Eerste Minister sedert 2010
Kategorie:Nedersettings in Zuid-Holland Kategorie:Provinsiehoofstede van Nederland Kategorie:Stede in Nederland Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee Kategorie:Regeringsetel