duimnael|Petroleumjellie

Petroleumjellie is vetterige, glibberige stof wat uit petroleum verkry word. Daar word ook daarna verwys as petrolatum of geel of wit sagte paraffien. Dit word wyd bemark onder die handelsnaam Vaseline. Dit het vele gebruike en word as basis vir baie soorte salwe, as wondbedekking of as smeermiddel vir droë vel gebruik.

Bron Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993

Kategorie:Petroleumprodukte