duimnael|links|Yeghishe Charents op 'n Armeense Posseël Yeghishe Charents (13 Maart 1897 – 27 November 1937) was 'n Armeense digter, skrywer en openbare aktivis. Charents was 'n uitstekende digter van die twintigste eeu, en het menigte onderwerpe aangeraak wat gewissel het van sy ervarings in die Eerste Wêreldoorlog, sosialistiese revolusie, en meer prominent op Armenië en Armeniërs. Hy is tydens een van Josef Stalin se suiweringsaksies oorlede.

Eksterne skakels

Kategorie:Armene Kategorie:Digters Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1937