Kaboel Khan was die eerste bekende khan van die Khamag-Mongoolse konfederasie op die Mongoolse plato en die oupagrootjie van Djengis Khan.Mongolia :: The rise of Genghis Khan – Britannica Online Encyclopedia
Toe die leërs van die Jin-dinastie Mongolië binneval, het Kaboel Khan hulle suksesvol afgeweer. Hoewel hy sewe seuns gehad het, het hy Ambaghai van die Taichuud-familie as sy opvolger benoem.Erich Haenisch, Die Geheime Geschichte der Mongolen, Leipzig 1948, p.7 (=section 52)
Verwysings
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Geboortes in 1100 Kategorie:Mongoolse khans Kategorie:Sterftes in 1147