Edelweiss Air AG is 'n Switserse lugredery wat bedryf word uit Zürich Lughawe. Die maatskappy se naam is afgelei van die Switserse amptelike nasionale blom, die "edelweiss",Sien Duitse wiki-artikel by :de:Alpen-Edelweiß wat ook geverf is op die vliegtuie. Die lugredery is 'n volfiliaal van Swiss International Air Lines en die Lufthansagroep. Sy hoofkantoor is in die Edelweiss Air Bedryfsentrum op die eiendom van die Zürich Lughawe.
Vloot In September 2014 het Edelweiss Air se vloot bestaan uit: + Edelweiss Air se vloot <span style="color:Gold;">Vliegtuig <span style="color:Gold;">In diens <span style="color:Gold;">Bestel <span style="color:Gold;">Passasiers <span style="color:Gold;">Notas<span style="color:white;">J<span style="color:white;">Y+<span style="color:white;">Y<span style="color:white;">Total</abbr>Airbus A320-200512150168Besigheidsklas kan verleng of verkort word.Airbus A330-20012250203275Gehuur van Swiss International Air Lines.Vliegtuig HB-IQI Detail "Swiss" vliegtuigregisterAirbus A330-300112756232315Gehuur van Swiss International Air Lines.Vliegtuig HB-JHQ Detail "Swiss" vliegtuigregisterTotaal71
Verwysings
Kategorie:Lugrederye Kategorie:Switserse maatskappye Kategorie:Vervoer in Switserland