Tigranes die Grote (140 v.C. – 55 v.C.) was 'n Armeense militêre en politieke leier en een van die mees invloedrykste figure in die klassieke geskiedenis.
Onder sy regering word die land, vir 'n kort tydperk, die sterkste staat oos van die uitbreidende Romeinse Republiek.Tigranes II The Great. (2007). In Encyclopedia Britannica. Besoek op 20 April 2007, in Encyclopedia Britannica: http://www.britannica.com/eb/article-9072452 Tigranes is in ongeveer 140 v.C. gebore en was die seun of neef van of Artavasdes I of van Tigranes I.Manaseryan, R. «Տիգրան Բ» (Tigran II). Soviet Armenian Encyclopedia. vol. xi. Yerevan, Armenian SSR, 1985, 697-698. Tigranes die Grote stam uit die Huis van Artaxiade. Hy was getroud met Cleopatra, die dogter van Mithridates VI van Pontus.
Verwysings
Kategorie:Armene Kategorie:Geboortes in 140 v.C. Kategorie:Konings Kategorie:Mense in die 1ste eeu v.C. Kategorie:Mense in die 2de eeu v.C. Kategorie:Sterftes in 55 v.C.