regs|duimnael|Die dubbelgestreepte hoofletter N-simbool, wat dikwels gebruik word om die versameling van alle natuurlike getalle aan te dui. Natuurlike getalle is 'n versameling van getalle in wiskunde wat vir tel ("daar is 3 mense in die motor") en rangskikking ("die 3de stel hakies") gebruik word. Sommige bronne definieer die natuurlike getalle as die versameling van nie-negatiewe heelgetalle , include zero in the natural numbers: 'Intuitively, the set of all natural numbers may be described as follows: contains an "initial" number 0; ...'. They follow that with their version of the Peano Postulates. (p. 15) terwyl ander bronne dit as die versameling van positiewe heelgetalle definieer. says: "ℕ is the set of natural numbers (positive integers)" (p. 3) Selfs ander bronne verskaf beide definisies; onderskeid word dan tussen die twee definisies getref deur middel van notasie, byvoorbeeld ℕ0 vir die nie-negatiewe heelgetalle en ℕ+ vir die positiewe heelgetalle.

Eienskappe van natuurlike getalle verwant aan deelbaarheid, soos die ontbinding van getalle in priemfaktore, word deur getalteorie aangespreek.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Getalle Kategorie:Getalteorie