Die harpuisbossie (Euryops multifidus) is 'n geneeskundige plant wat endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap is. Die gom of harpuis word gebruik vir huishoudelike geneesmiddels. Die spesie staan ook bekend as geelmagriet, hanepootharpuis, harpuisbos en soetharpuis.
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Medisinale plante Kategorie:Euryops Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika