Eetbare beet is die penwortelgedeelte van 'n beetplant, ook in Noord-Amerika bekend as die tafelbeet, tuinbeet, rooi of goue beet, of eenvoudig net beet. Dit is 'n paar van die aangeplante variëteite van beet (Beta vulgaris) wat gekweek word vir hul eetbare penwortels en hul groenigheid. Hierdie rasse word geklassifiseer as B. vulgaris subsp. vulgaris Conditiva groep.
Benewens as voedsel, word dit ook gebruik as voedselkleursel en as 'n medisinale plant. Baie beetprodukte word gemaak van ander B. vulgaris rasse, veral suikerbeet. duimnael|links|280px|'n Bossie vars beet
Sien ook Spinasiebeet Spinasie
Eksterne skakels
Kategorie:Groente Kategorie:Medisinale plante Kategorie:Wortelgroente