duimnael|220px|Die G-wolk en die naburige Lokale Interstellêre Wolk. Die G-wolk (of G-wolkkompleks) is ’n interstellêre wolk langs die Lokale Interstellêre Wolk. Die Son beweeg tans in dié rigting. Dit is nie bekend of die Son in die Lokale Interstellêre Wolk ingesluit is of in die streek waar dié wolk in ’n wisselwerking met die G-wolk is nie.
Die G-wolk wolk bevat die sterre Alpha Centauri, Proxima Centauri en Altair (en moontlik ander).http://interstellar.jpl.nasa.gov/interstellar/probe/introduction/neighborhood.html , Our Local Galactic Neighborhood, NASAhttp://www.centauri-dreams.org/?p=14203, Into the Interstellar Void, Centauri Dreamshttp://jila.colorado.edu/research/astrophysics/interstellar-medium, The Interstellar Medium, 22 Oktober 2012
Verwysings
Kategorie:Kosmologie Kategorie:Melkweg