Die Suid-Afrikaanse Klas HF 2-8-2+2-8-2 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief uit die Suid-Afrikaanse Spoorweë-era.

Vervaardiger Die ontwerp van die Klas HF 2-8-2+2-8-2 Garrattlokomotief is onder toesig van Kol. F.R. Collins, die Hoofmeganiese Ingenieur van die SAR van 1922 tot 1929, voltooi. 'n Bestelling vir elf van hierdie lokomotiewe is by Henschel & Son in Duitsland geplaas. Hulle is in 1927 gebou en afgelewer en in diens geplaas in 1928, genommer in die reeks 1380-1390.

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine