Gebeure

Geboortes Marcus Antonius, generaal in die Romeinse weermag († 30 v.C.). Lucius Scipio Asiagenus, wat in 106-100 muntmeester was, word konsul Die vorst van Ituraea, die tetrarch Ptolemeus, seun van Mennaios, val vanuit Chalkis sub Libano, sy hoofstad in die Beka'a-dal, die stad Damaskus aan.Images and Monuments of Near Eastern Dynasts, 100 BC – AD 100 Oxford Studies in Ancient Culture & Representation, , OUP Oxford, 2013, ,

Sterftes

Verwysings