Die 22ste Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XXII geskryf) word saam met die 21ste Dinastie en die 23ste tot die 25ste Dinastie beskou as die land se Derde Oorgangstydperk.

Die dinastie het aanvanklik van die stad Boebastis af regeer. Dit is gestig deur Osorkon die Ouere, die eerste Libiese farao van Egipte.The_geographic_origins_of_the_Bubastite_Dynasty_and_possible_locations_for_the_royal_residence_and_burial_place_of_Shoshenq_I

Heersers Die bekende heersers van die 22ste Dinastie was:

! scope=col width="15%" | 24px Farao ! scope=col width="20%" | 24px Troonnaam ! scope=col width="15%" | 24px Bewind

|Sjosjenq I |Hedjcheperre-Setepenre | 943–922 v.C. |- |Osorkon I | Sechemkheperre-Setepenre | 922–887 v.C. |- |Sjosjenq II | Heqacheperre-Setepenre | 887–885 v.C. |- |Takelot I | Hedjcheperre-Setepenre | 885–872 v.C. |- |Osorkon II | Oesermaetre-Setepenamoen | 872–837 v.C. |- |Sjosjenq III | Oesermaetre-Setepenre | 837–798 v.C. |- |Sjosjenq IV |Hedjcheperre-Setepenre |798–785 v.C. |- |Pami | Oesermaetre-Setepenamoen |785–778 v.C. |- |Sjosjenq V | Acheperre | 778–740 v.C. |- |Pedoebast II | Sehetepibenre | 740–730 v.C. |- |Osorkon IV | Acheperre-Setepenamoen | 730–716 v.C.

Libiese regering Die farao's van die 22ste Dinastie was Libiërs wat van omstreeks 943 tot 720 v.C. regeer het. Volgens die Egiptiese historikus Manetho het die dinastie sy oorsprong in Boebastis gehad, maar die konings het van Tanis af regeer; dit was hul hoofstad en die plek waar hulle begrawe is.

Verwysings

Eksterne skakels

22 Kategorie:10de eeu v.C.

de:Dritte Zwischenzeit (Ägypten)#22. Dynastie