Mafdet was in die vroeë Egiptiese mitologie ’n godin wat die mens beskerm het teen slange, skerpioene en ander giftige diere, wat beskou is as oortreders van die maät (orde). Sy is dikwels uitgebeeld as ’n soort kat of muishond.Wilkinson, Richard H. The Complete Gods and Goddesses of Ancient Egypt. bl 196. Thames & Hudson. 2003. Sy kom reeds in die 1ste Dinastie in die mitologie voor.

Sy was ook die vergoddeliking van die reg of moontlik teregstelling.Wilkinson, Toby A. H. Early Dynastic Egypt. bl. 251. Routledge, 1999. Verder het sy die farao se kamers en ander heilige plekke beskerm.

Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Wikipedia

Kategorie:Egiptiese mitologie

ca:Llista de personatges de la mitologia egípcia#M