Serengeti Internasionale Lughawe is 'n voorgestelde internasionale lughawe in die noorde van Tanzanië, beplan om die Serengeti Nasionale Park se oorsese toeriste te bedien.
Verwysings
Eksterne skakel TAA Amptelike webblad
Kategorie:Lughawens in Afrika Kategorie:Tanzanië